- Nuwe areas met bevestigde uitbrekings is in die Parys/Vredefort-gebied asook buite Bothaville aangemeld.
- Die kwarantyn by die Karan Beef Deneysville-aanhoustasie is gelig nadat die uitslagproses voltooi is.
- Aanvanklik is geen nuwe uitbrekings in die Deneysville-gebied aangemeld nie; dit het egter verander, toe ’n suiwelplaas positief bevestig is en daar is ook ’n vermoede van infeksie in kommunale kuddes in die area.
Laai volledige dokument hier af.
