

Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het die inisiatief geneem om ’n gesprekforum tussen produsente van Suid-Afrika, Namibië en Botswana te stig. Die hoofdoel van die forum is om sake van gemeenskaplike belang tussen die produsente van die drie lande te bespreek, gesien vanuit ’n produsente-oogpunt. Dit was vir die RPO belangrik om klaarheid te kry oor spesifiek die invoere vanaf Namibië (meestal kleinvee) en speenkalwers van Botswana, en hoe dit die winsgewendheid van die Suid-Afrikaanse produsent beïnvloed.
Die Internasionale Rooivleisforum was 'n inisiatief deur die Nasionale RPO, en is gestig om spesifiek probleme en persepsies wat produsente ondervind in Suid-Afrika, Namibië en Botswana, aan te spreek. Die vergadering was gehou op 23 Oktober 2025 by die RPO Kantore. Sake van gemeenskaplike belang wat produsente in al drie die lande raak, word in die Forum bespreek.
BKS-entstofvoorraad aangekoop deur bedryf nou in Suid-Afrika
Op 17 Oktober 2025 het ‘n totaal van 644 000 dosisse BKS SAT-stam entstof vanaf die Botswana Vaccine Institute (BVI) in Suid-Afrika aangekom. Hierdie versending is deur direkte aankoop deur die bedryf verkry, en is gekoördineer en gefasiliteer deur RMIS, in noue samewerking met die Departement van Landbou (DoA).
What began as a promising path to boosting inclusive growth in South Africa's agriculture has become mired in unending discussions, and the implementation effort has been hazy at best. In May 2022, the then Minister of Agriculture, Land Reform and Rural Development, Ms Thoko Dididza, launched South Africa's Agriculture and Agro-processing Master Plan (AAMP), co-created by government, organized agriculture, labour, and other stakeholders.
Ja - maar slegs na infeksie.
Vir meer as 25 jaar staan ons saam met produsente. Ons werk met Suid-Afrika se voorste versekeraars en is nou ook ’n toegewyde oesversekeringsmakelaar met raad en dekking wat by jóú plaas en seisoen pas.
Die president van Suid-Afrika het op 29 Augustus 2025 'n beëdigde verklaring by die Wes-Kaapse hooggeregshof ingedien teen aansoeke wat deur die Demokratiese Alliansie, AfriForum en die Vaderland-stigting gebring is.
Met eShepherd kan boere:
Baie produsente kan tans nie hulle diere skuif nie weens BEK. Hulle hardloop uit weiding uit en sit met speenkalwers wat nie bemark kan word nie.
On 27 August, the Ministry of Agriculture issued a media statement commending Agbiz and Agri SA for our support in fixing rural roads. Recognition is always appreciated, and the renewed political will to address this long-standing issue is encouraging. That said, rural roads are a complex challenge, and a measure of realism is required to manage expectations.
Die NDBV is van mening dat plaasaanvalle, tesame met veediefstal, gelei het tot verhoogde antagonisme tussen plaaseienaars en jagters. Hierdie antagonisme het gevoelens van onsekerheid vir boere geskep, wat daartoe gelei het dat boere "in opstand kom" om enige jag of oortreding op hul grond te voorkom.
Laai die voorleggings wat by die pasgelope kongres voorgehou was, asook die voorlegging oor die nuwe RPO logo op ons webwerf af.
Armoede, werkloosheid en swak lewensomstandighede is alles deel van die daaglikse bestaan van talle Suid-Afrikaners en die rede vir 'n
OBP wil graag al ons kliente op hoogte bring met betrekking tot die beskikbaarheid van OBP Bloed entstowwe en Bloutong entstof.
Die RPO Vrystaat se verbintenis ter ondersteuning van die rooivleisbedryf in die Vrystaat in die algemeen en om rooivleisprodusente spesifiek by te staan
Bladsy 2 van 2