| Welkom... | ||
|
by die Vrystaatse Rooivleisprodusente-Organisasie |
||
|
|
Die RPO is ᮠdiensorganisasie wat die belang van die Kommersiele produsent in die totale waardeketting van die Rooivleisbedryf verteenwoordig. | |
|
|
RPO se
doelstelling
is: Om as kollektiewe bedingings organisasie die ekonomiese welvaard van sy produsente te verbeter. |
|