Wie is Ons ...

v
 
v

Dit is ᮠaanvaarde feit dat 60% van die ekonomiese oorlewingsvermo렶an produsente ook rooivleisprodusente nie deur hulself bepaal word nie.  Produsente kan slegs 40 % van hul eie ekonomiese vermo렢epaal deur die besluite wat hulle neem.  60 % van hul oorlewingsvermo렩s nie in hul eie hande nie 栤it word bepaal deur makrobeleid, wat glad nie deur individuele produsente be﮶loed kan word nie.  Rooivleisprodusent, kan in hierdie opsig slegs ᮠverskil maak 栫ollektief te beding.

 
Met die deregulering van die  beheerrade het die rooivleis bedryf net soos die  ander bedrywe die behoefte gehad om ᮠorganisasie daar te stel om na die rooivleis bedryf   om te sien. Dit is toe dat rooivleis produsente dwarsoor die land hulself in die rooivleis produsente organisasie aldus die RPO gegroepeer het. Dit is werklik ᮠ produsente organisaie uit die produsente vir die produsente.
 
 
RPO funksioneer as volg:
 
Die 9 provinsies is elk in streke opgedeel ,elke streek het  op sy beurt tydens die jaarlikse kongresse die geleentheid om ᮠbestuurder te verkies. Die streeksbestuurder verteenwoordig sy streek dan op provinsiale vlak ,wat minstens 4 keer per jaar vergader.Daaglikse take word deur die dagbestuur en ᮠ sekretaresse uitgevoer.
 
Die nasionale RPO bestaan uit die voorsitters en visie voorsitters van die onderskeie provinsie, alle voorsitters word per stem briewe tydens die onderskeie kongresse verkies.Die nasionale RPO vergader ook minstens 4 keer / jaar.Die dagbestuur vergader maandeliks en daaglikse take word deur ᮠ nasionale bestuurder (Gerrit Schutte) en sekretaresses verrig.
 
Soos u kan sien is die RPO baie 㳴reamline䠥n kan vinnig op belangrike sake reageer.
 
Die RPO word deur produsente wat ᮠ vrywillige heffing oorbetaal befonds
 
 
RPO Aksie:
 

1) Stiging van ᮠNasionale asook Provinsiale  Federasie van rooivleis produsente

2) Nasionale en provinsiale regering skakeling

3)Die daarstel en instandhouding van  Veediefstal forums (Nasionaal en   provinsiaal)

4) Produsente skakeling dmv.

 4.1 Sms

 4.2 Inligtingsdae

 4.3 Boeredae

 4.4 Kongresse

5) Invoer en uitvoer monitoring

6) Skaapvlies bemarking

7) Invoer heffing

8) Dieregesondheid

9) Voedsel veiligheid

10) Internasionale skakeling

11) Handelsooreenkomste

12) Vleisklasifikasie stelsel

13) Ontwikkeling van ᮠ Opspoorbaarheidstelsel

14) Ramp & Risikobestuur

15) Navorsing

16) Sektor- en strategiese planne

17) Skakeling met ander landbou organisasies en bedrywe

18) Bekamping van probleemdiere

19) Opstel van ᮠkode van beste praktyke

20) Daarstel van ᮠ biosekuriteitstelsel

 
 

Vir meer inligting in oor bogenoemde aksie gaan lees gerus die webblaaie wat so gemerk is. 

 
 


 
 

 
   
DVD 販売 DVD 割引 DVD 送料無料 日本アニメ 販売 日本ドラマ 販売 韩国ドラマ 販売 海外ドラマ 販売 映画館 販売 文化芸術 販売 お笑い系 販売 フィットネス 販売 LIVE DVD 販売 ほかの商品 販売 音楽 販売 日本アニメ 割引 日本ドラマ 割引 韩国ドラマ 割引 海外ドラマ 割引 映画館 割引 文化芸術 割引 お笑い系 割引 フィットネス 割引 LIVE DVD 割引 ほかの商品 割引 音楽 割引