Werk nou saam met gemagtigde
organisasies soos die SPCA, LWCC
(Lifestyle welfare coordinating
committee).
Werkswinkels in samewerking met
World Wildlife Foundation,
Endangered Wildlife Trust etc.
Diereregte organisasies?: hoe gaan
ons hierdie organisasies, soos
Landmark Foundation, in die toekoms
hanteer? Saamwerk om met ᮠplan van
samewerking vorendag te kom.
Algemeen: Oorkoepelend oor hierdie
organisasies is die RPO besig om ᮠ
gebruiks kode te skryf, Dr Heinz
Meissner sal die taak nog in 2009
afhandel. Die RPO sal poog om
gemagtigde organisasies te kry om
hierop af te teken. |