Dieregesondheid ...
 

Dringende Inligting Neem Kennis 


(Augustus 2010)

BLOUTONG   >>klik om Dokument te lees


(Februarie 2010)

'n Hoogs aansteeklike siekte het in Bultfontein uitgebreek.

>>klik om Dokumente te lees  (1)  (2)

 

 
 

Die RPO aanvaar, namens die produsente verantwoordelikheid vir die bestuur van die dieregesondheidstatus van die nasionale kudde en was onlangs by die volgende betrokke:
Groot probleme heers tans op hierdie gebied hoofsaaklik agv ᮠtekort in kapasiteit en die onvemoe aan die regering se kant om die nodige aanstellings te maak.

Vrystaat RPO is baie nou betrokke by die regering om die nodige regstellings te probeer maak.

v

 

v
  Die RPO is ᮠbelangrike rol gespeel in die bekamping van bek-en-klouseer uitbrekings.
     
  Die RPO skakel namens produsente op ᮠdeurlopende basis met Onderstepoort Biologiese Produkte.
     
  Die RPO het die Departement van Landbou versoek om ᮠspesiale protokol te ontwikkel vir die hervestiging van buffels om die beweging van besmette buffels te beheer. Hierdie versoek is toegestaan.
     
  Die RPO het verskeie verto렡an die Minister van Landbou gerig rakende die instandhouding en opgradering van internasionale en veterin겥 heinings. Ten spyte van ernstige tekortkomings het sekere probleme reeds aandag geniet.
     
  Beding met owerheid oor wetgewing, die RPO het insette gelewer met betrekking tot die finalisering van die Dieregesondheidswet.
     
  Beding met die owerheid oor veeartsenykundige dienste, dus die staatsveearts-struktuur.
     
  BSE, lewer insette om ᮠ internasionale stelsel in plek te kry om BSE (Malkooisiekte) te monitor en Suid-Afrika se status te verbeter.
     
  Die RPO ᮠombutsman vir siviele eise rondom Snotsiekte daar te stel.
     
  Nasionale vs. Provinsiale strukture
     
  Vakante poste van staatsveeartse
     
  Regstellende aksie
     
  Rol van dieregesondheids tegnici
     
  Rol van privaat veeatse
     
  Ramp en risiko beheer
     
  Bio- Sekuriteit Stelsels
     
  Kode van beste praktyk  ...klik hier om meer te lees
 
 


 
 

 
   
DVD 販売 DVD 割引 DVD 送料無料 日本アニメ 販売 日本ドラマ 販売 韩国ドラマ 販売 海外ドラマ 販売 映画館 販売 文化芸術 販売 お笑い系 販売 フィットネス 販売 LIVE DVD 販売 ほかの商品 販売 音楽 販売 日本アニメ 割引 日本ドラマ 割引 韩国ドラマ 割引 海外ドラマ 割引 映画館 割引 文化芸術 割引 お笑い系 割引 フィットネス 割引 LIVE DVD 割引 ほかの商品 割引 音楽 割引