| |
|
|
|
|
Boer van die Maand ... |
v
Vrystaat Boer is Lekker
Boer!!!
v
|
| |
|
Die RPOFS beoog met die
boer van die maand
bladsy om die geleentheid te bied om
ons Vrystaat Boere
dankie
en ook
geluk
te wens met
uitstekende boerdery
en
produkte
wat verskaf word. |
|
|
|
|
Februarie
2012
|
Piet Human Beefmaster
Teler
|
|
|
 |
|
Veeboerdery het oor die
jare vir die boere in sy
omgewing ‘n meer
konstante inkomste gegee
as saaiboerdery. Die
plaas Delarina was ‘n
saaiplaas. Om met vee te
boer moes lande met
aangeplante weiding
gevestig word.
Eragrostus is aanvanklik
gevestig, later Puk en
Smutsvingergras.
Lees meer oor ons
Februarie Boer >>klik
hier |
|
|
November
2011
|
PRO Bestuur bekendstelling aan
ons Boere... |
|
|
|
|
 |
|
Chris Koch, gebore in
1971, en grootgeword in
Memel. Na skool aan die
Technicon Pretoria
gekwalifiseer as
Verterinere Tegnikus.
Daarna deur die
Departement van Landbou
gekwalifeseer as
Dieregesondheids
Tegnikus. Begin in 1997
boer met beeste en skape
in Memel omgewing. Hou
op boer in 2009. |
|
Is nog steeds aktief
betrokke by die boerdery
gemeenskap as lid van
die Memel
Boerevereeninging
Bestuur. Is tans ook die
Basis Bestuurder van
Memel Working on Fire.
Is ook baie aktief
betrokke ‘n die perde
bedryf as die stigter en
president van die South
African Western Mounted
Games Association, die
vinnig groeiendste
Western dissipline in
Suid Afrika. |
|
|
|
Kontak Besonderhede:
Chris Koch |
|
President
S.A.W.M.G.A |
|
Faith
Rider (Cowboys of Faith) |
|
PO Box
180, Memel, 2970, South
Africa |
|
Tel:+27
0 79 884 7661 |
|
Fax:+27 0
86 514 5985 |
|
Email:
chris@sawmga.com |
|
Website:
http://sawmga.com
and
http://eaglesaqh.weebly.com |
|
|
September
2010
Augustus
2010
|
Francois Botha |
 |
|
Francois het reeds in
2005 Dorper Ramme en
ooie uitgevoer na
Ethiopie en voer
eersdaags sy eerste
embrios uit na Paraguay.
Lees meer oor ons
Augustus Boer >>klik
hier |
|
|
|
Kontak Besonderhede:
Francois Botha |
|
Sel: 082 374 5099 |
|
T:
051 713 7007 |
|
|
Mei 2010
JANUARIE 2010
|
LJ ANGUS |
|
|
|
|
|
 |
|
Boerderysisteem
Llewellyn het ‘n bees,
skaap en wildboerdery op
sowat 3800 ha. Die
beeste bestaan uit stoet
en kommersiele
Simmentalers en Simbras
en die skape uit stoet
en kommmersiele Merinos.
Daar word twee keer per
jaar veiling gehou op
die plaas Whispering
Willows
Lees meer oor ons
Januarie Boer >>klik
hier |
|
|
|
|
DESEMBER 2009
|
Mnr. Kiewiet Ferreira,
Grootdraai, Harrismith. |
|
|
|
|
|
 |
|
Hy
boer in die
Noordoos-Vrystaat,
Harrismith, sedert Maart
1984 op die plaas
Grootdraai. Hy is
getroud met Annie en
hulle het drie seuns en
'n dogter: Theo (29),
Nelius (27), Mart-Marie
(21) en Johan (16).
Lees meer oor ons
Desember Boer >>klik
hier |
|
Posadres:
Posbus 311
HARRISMITH, 9880
Tel: 058 622 2793
Faks: 0866393616
Sel: 083 228 4875
E-Pos:
kiewiet@mighty.co.za |
NOVEMBER 2009
|
Baie Geluk Heelbo
Boerdery |
|
|
|
|
|
 |
|
Die Stoetkudde is vir
die afgelope paar jaar
onderworpe aan DNA
toetse en prestasie
evaluering word
deurgaans as seleksie
form gebruik. Die bulle
word as natuurlike
poenskoppe geteël en
word afgerond op die
veld. |
|
Kontak Heelbo Boerdery
Rosendal - Free State
Tel 0825739377
E-Pos
heelbofarms@mweb.co.za |
|
| |
|
|
|
|
|
|
|
|